“DAAR’S GEEN PIL WAT VIR JOU GAAN HELP NIE” – SPREEKKAMER | 6 JULIE 2021 | kykNET
Integral Life Coach Gretha Cronje deel haar eie storie oor die interverbinding tussen liggaam, emosies en gees. Om enige van die drie af te skeep, kan jou siek maak. Haar diagnose het gelei tot intense terapie, wat haar op ‘n ander lewenspad geplaas het. Nou help sy korporatiewe uitblinkers wat naby aan uitbranding is om te verstaan dat hulle holisties na hulleself moet omsien.

“No PILL IS GOING TO HELP YOU” – SPREEKKAMER | 6 JULY 2021 | kykNET
Integral Life Coach Gretha Cronje shares her own story about the interconnection between mind, body and spirit. Ignoring any of these three may lead to serious illness. Het own diagnosis led her to intense therapy and a new career path. Now she is helping corporate achievers who are close to burnout to understand that they should care for themselves holistically.

Pin It on Pinterest

Share This