Gretha van der Merwe aan die woord by Netwerk24 en Die Burger se gespreksreeks op die Klein Karoo Nasionale Kunstefees in Oudtshoorn. Die onderwerp was ‘Popsielkunde en psigiese gesondheid’.